About

delenewordlig is my manier om jare se goeters, wat ek glo my joy gesteel het, uit my hart uit en van my lyf te skryf. Dit is vir my belangrik om eerlik te wees met myself in al die vertellinge. Dit is dus my ervaring, my werklikheid, my wysheid wat ek met die leser, die wereld, share. Dis ‘n journey van ligter word, letterlik en figuurlik, want ek glo die twee gaan hand aan hand. Dis ook ‘n refleksie oor die afgelope amper 40 jaar van my lewe, ‘n lewe vet aan sappige stories! Geniet die journey saam met my.

Ek is Delene!

1 Comment (+add yours?)

  1. Heleen
    Feb 11, 2011 @ 07:30:57

    Dit was vervrissend om van jou stryd te lees, gedink dis net my lewe wat vol dinge is…

    Reply

Leave a comment